Helo Chris
Groetnis van a mede Suid Afrikaner. Toe ek jou naam sien het ek gewonder maar toe ek jou video sien met die drie kleur teen die muur het ek geweet......
Baie goeie werk. My vrou se dit is jammer jy is nie meer hier in SA nie. Jou werk het reedshaar hart gesteel.
Hou so aan.
Deon
Port Elizabeth.